Johannes Kerkorrel Bmw
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons gaan elke jaar oorsee
Ons ry 'n BMW
Ons sal jou nie 'n lift gee
Ons ry 'n BMW
Vir rylopers sê ons nee
Ons ry 'n BMW
Moet ons alles dan verniet weggee?
Nee!
Ons ry 'n BMW
Polina gaan maak vir die miesies tee!
Ons drink net suurlemoentee
Ons ry 'n BMW
Ons stem vir die PFP, die KP, die NP
Alles met 'n P, net nie die ANC, nee!
Ons ry 'n BMW
Moeni politiek praat hier nie
Ons sal blou moord skree
Ons ry 'n BMW
Kan iemand asseblief my sonbril aangee?
En het enigiemand nog 'n idee?